top of page

Boek Bestelling

Boek.png

'n Eerlike rou reis van redding, herstel en 'n lewende verhouding

Hierdie boek is vir elkeen wat moeg is vir perfeksie en godsdienstige pretensie. Vir die mens wat smag na 'n geloof wat asemhaal, voel, vra, huil,

lag - en eerlik is.

R399.99 (Sluit aflewering in SA in)

Neem asseblief kennis: Hierdie vorm is slegs vir boekbestellings wat afgelewer moet word. Alternatiewelik kan die boek by ons kerkvenue, Simplicity Venue, by ons volgende fisiese Sondagdiens aangekoop word.

bottom of page